Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb18 Mei bl. 3
  • Berei julle kinders voor om Christus te volg

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Berei julle kinders voor om Christus te volg
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
  • Soortgelyke materiaal
  • Help jy jou kind om tot doop te vorder?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) — 2018
  • Moet jongmense gedoop word?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2011
  • Aanhangsel
    Georganiseer om Jehovah se wil te doen
  • Doop – ’n Wonderlike doelwit!
    Geniet die lewe vir ewig! – Bybellesse wat jou kan help
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
mwb18 Mei bl. 3
’n Seun word gedoop

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Berei julle kinders voor om Christus te volg

Daar is niks wat Christenouers blyer maak as om te sien dat hulle kind “homself verloën en sy folterpaal opneem en [Jesus] voortdurend volg” nie (Mr 8:34; 3Jo 4). Wat kan ouers doen om hulle kinders voor te berei om Jesus te volg, hulle lewe aan Jehovah toe te wy en gedoop te word? Waarna kan ’n mens op die uitkyk wees om te sien of jou kinders reg is vir die belangrike stap om gedoop te word?

Georganiseer om Jehovah se wil te doen

Beantwoord die volgende vrae: (Sien “’n Boodskap aan Christenouers” op bladsy 165-166 van Georganiseer om Jehovah se wil te doen)

  1. Wat is ’n dissipel?

  2. Wat moet ouers hulle kinders leer?

  3. Met kinders se ouderdom in gedagte, hoe moet hulle die volgende tekste toepas om vir doop te kwalifiseer?

    • Kol 3:20

    • Lu 2:46

    • Ps 122:1

    • Mt 4:4

    • Mt 6:33

    • 1Ko 15:33

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel