Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb17 Junie bl. 4
  • 12-18 Junie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 12-18 Junie
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
mwb17 Junie bl. 4

12-18 Junie

KLAAGLIEDERE 1-5

  • Lied 128 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “’n Wagtende houding help ons om te volhard”: (10 min.)

    • [Speel die video Inleiding tot Klaagliedere.]

    • Klg 3:20, 21, 24—Jeremia het ’n wagtende houding gehad en op Jehovah vertrou (w12 6/1 14 ¶3-4; w11 9/15 8 ¶8)

    • Klg 3:26, 27—As ons toetse van ons geloof verduur, sal dit ons help met uitdagings in die toekoms (w07 6/1 11 ¶3-4)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Klg 2:17—Presies wat het Jehovah oor Jerusalem “gesê” wat hy toe volbring het? (w07 6/1 9 ¶4)

    • Klg 5:7—Hou Jehovah mense aanspreeklik vir die oortredings van hulle voorvaders? (w07 6/1 10 ¶5)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Klg 2:20–3:12

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) Voorblad van g17.3a—Lê die grondslag vir ’n herbesoek.

  • Herbesoek: (4 min. of minder) Voorblad van g17.3​—Nooi die persoon na die vergadering.

  • Toespraak: (6 min. of minder) w11 9/15 9-10 ¶11-13—Tema: Jehovah is my deel.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 126

  • Plaaslike behoeftes: (8 min.) Een moontlikheid is om “’n Brief van die Bestuursliggaam” in die Jaarboek te bespreek (yb17 2-5).

  • Die organisasie in aksie: (7 min.) Speel Die organisasie in aksie-video vir Junie 2017.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) kr hfst. 13 ¶33-34, en die venster “Noemenswaardige oorwinnings in hooggeregshowe wat die Koninkrykspredikingswerk bevorder het” en die hersieningsvenster “Hoe werklik is die Koninkryk vir jou?”

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 100 en gebed

a Ontwaak!, Nr. 3 van 2017

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel