SKATTE UIT GOD SE WOORD | JEREMIA 49-50
Jehovah seën dié wat nederig is en straf dié wat verwaand is
Berouvolle Israeliete sou van vreugde huil wanneer Jehovah hulle uit gevangenskap bevry
Hulle sou hulle verbond met hom weer bevestig en die lang reis na Jerusalem aanpak om ware aanbidding te herstel
Die verwaande Babilon sou nie ongestraf bly vir hulle wrede behandeling van Jehovah se volk nie
Babilon het ’n onbewoonde wildernis geword, soos voorspel is