Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb16 Junie bl. 2
  • 6-12 Junie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 6-12 Junie
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
mwb16 Junie bl. 2

6-12 Junie

PSALM 34-37

  • Lied 95 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Vertrou op Jehovah en doen wat goed is”: (10 min.)

    • Ps 37:1, 2—Fokus op jou diens aan Jehovah, nie op die skynbare sukses van goddelose mense nie (w03 12/1 9-10 ¶3-6)

    • Ps 37:3-6—Vertrou op Jehovah, doen wat goed is en word geseën (w03 12/1 10-12 ¶7-15)

    • Ps 37:7-11—Wag geduldig op Jehovah om die goddeloses uit die weg te ruim (w03 12/1 13-14 ¶16-20)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Ps 34:18—Hoe tree Jehovah op teenoor “die gebrokenes van hart” en “die verbryseldes van gees”? (w11 6/1 19)

    • Ps 34:20—Hoe is hierdie profesie in Jesus vervul? (w13 12/15 21 ¶19)

    • Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?

    • Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ps 35:19–36:12

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Berei hierdie maand se aanbiedings voor: (15 min.) Bespreking. Speel die video van elkeen van die voorgestelde aanbiedings en bespreek waarom dit doeltreffend is. Moedig verkondigers aan om hulle eie aanbieding voor te berei.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 93

  • “Verbeter jou vaardighede in die bediening—Gebruik video’s om te onderrig”: (15 min.) Bespreking. Om die punte toe te lig onder die onderhofie “Hoe om dit te doen”, gebruik die jw.org-video Wie is die Outeur van die Bybel? (Kyk onder PUBLIKASIES > BOEKE & BROSJURES. Gaan dan na die Goeie nuus-brosjure. Hierdie video verskyn onder die les “Kom die goeie nuus werklik van God?”)

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) ia hfst. 17 ¶1-13

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 61 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel