Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb16 Mei bl. 5
  • Wie sal ’n gas in Jehovah se tent wees?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Wie sal ’n gas in Jehovah se tent wees?
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
  • Soortgelyke materiaal
  • Bly vir ewig Jehovah se gas!
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2024
  • Jehovah nooi ons om sy gaste te wees
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2024
  • Waak teen skadelike skinderpraatjies!
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1989
  • Wie kan God se vriend wees?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1989
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
mwb16 Mei bl. 5

SKATTE UIT GOD SE WOORD | PSALM 11-18

Wie sal ’n gas in Jehovah se tent wees?

’n Gas in Jehovah se tent is iemand wat ’n vriend van God is, iemand wat op hom vertrou en aan hom gehoorsaam is. Psalm 15 beskryf waarna Jehovah in ’n vriend soek.

’N GAS IN JEHOVAH SE TENT MOET . . . 

  • onkreukbaar wees

  • die waarheid spreek, selfs in sy hart

  • eer betoon aan knegte van Jehovah

  • sy woord hou, selfs as dit moeilik is

  • behoeftiges help sonder om iets terug te verwag

’N GAS IN JEHOVAH SE TENT MOENIE . . . 

  • skinder en laster nie

  • sy metgesel kwaad aandoen nie

  • sy Christenbroers uitbuit nie

  • met diegene assosieer wat Jehovah nie dien of aan hom ongehoorsaam is nie

  • ’n omkoopgeskenk aanvaar nie

’n Tent
    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel