Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb16 Mei bl. 5
  • 16-22 Mei

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 16-22 Mei
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
mwb16 Mei bl. 5

16-22 Mei

PSALM 11-18

  • Lied 106 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Wie sal ’n gas in Jehovah se tent wees?”: (10 min.)

    • Ps 15:1, 2—Ons moet die waarheid in ons hart spreek (w03 8/1 13 ¶18; w89 9/15 26 ¶7)

    • Ps 15:3—Ons moenie met ons tong laster nie (w89 10/15 12 ¶10-11; w89 9/15 27 ¶2-3; it-E-2 779)

    • Ps 15:4, 5—Ons moet altyd lojaal wees (w06 5/15 19 ¶2; w89 9/15 29-30; it-1-E 1211 ¶3)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Ps 11:3—Wat beteken hierdie vers? (w06 5/15 18 ¶3; w05 5/15 32 ¶2)

    • Ps 16:10—Hoe is hierdie profesie in Jesus Christus vervul? (w11 8/15 16 ¶19; w05 5/1 14 ¶9)

    • Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?

    • Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ps 18:1-19

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) wp16.3 16—Gebruik ’n elektroniese toestel om ’n teks te lees.

  • Herbesoek: (4 min. of minder) wp16.3 16—Lees tekste uit JW Library sodat die huisbewoner, wat ’n ander taal praat, dit in sy moedertaal kan sien.

  • Bybelstudie: (6 min. of minder) bh 100-101 ¶10-11​—Wys kortliks vir die student hoe hy JW Library kan gebruik om navorsing te doen oor ’n vraag wat hy het.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 70

  • “Gebruik JW Library”—Deel 1: (15 min.) Bespreking. Speel en bespreek kortliks die video’s Stel en organiseer boekmerke en Gebruik die geskiedenisfunksie. Bespreek dan die eerste twee onderhofies van die artikel. Nooi die gehoor om te vertel op watter ander maniere hulle JW Library vir persoonlike studie en by die gemeentelike vergaderinge gebruik het.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) ia hfst. 15 ¶15-26, en hersiening van hoofstuk

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 43 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel