Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 11/15 bl. 3
  • Rooster vir die week van 23 November

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 23 November
  • Ons Koninkryksbediening—2015
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 23 NOVEMBER
Ons Koninkryksbediening—2015
km 11/15 bl. 3

Rooster vir die week van 23 November

WEEK WAT BEGIN MET 23 NOVEMBER

Lied 26 en gebed

Gemeentelike Bybelstudie:

ia hfst. 3 ¶1-13, venster op bl. 29 (30 min.)

Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: 2 Kronieke 1-5 (8 min.)

Nr. 1: 2 Kronieke 3:14–4:6 (3 min. of minder)

Nr. 2: Henog—Tema: Wandel met Jehovah—it-1-E bl. 729, “Enoch”, Nr. 2; of eie navorsing (5 min.)

Nr. 3: Watter soorte doop is daar?—Glossary, nwt-E bl. 1694, “Baptism; Baptize”; of eie navorsing (5 min.)

Diensvergadering:

Tema vir die maand: “Ek het geplant, Apollos het natgegooi, maar God het dit deurentyd laat groei.”—1 Kor. 3:6.

Lied 47

10 min: “Voorbereiding is nodig om met vaardigheid te onderrig.” Toespraak.

10 min: Goeie gedrag maak dit moontlik om saadjies van waarheid te saai. Bespreking gebaseer op die Jaarboek vir 2015, bladsy 49, paragraaf 3, tot bladsy 51, paragraaf 3; en bladsy 140, paragraaf 3, tot bladsy 141, paragraaf 3. Nooi die gehoor om kommentaar te lewer oor die lesse wat hulle geleer het.

10 min: “Gebruik kenmerke van die Leer Bybel-boek op doeltreffende wyse.” Bespreking. Sluit ’n kort demonstrasie in.

Lied 123 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel