Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 9/15 bl. 3
  • Rooster vir die week van 28 September

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 28 September
  • Ons Koninkryksbediening—2015
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 28 SEPTEMBER
Ons Koninkryksbediening—2015
km 9/15 bl. 3

Rooster vir die week van 28 September

WEEK WAT BEGIN MET 28 SEPTEMBER

Lied 73 en gebed

Gemeentelike Bybelstudie:

cl hfst. 31 ¶1-12 (30 min.)

Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: 2 Konings 23-25 (8 min.)

Nr. 1: 2 Konings 23:8-15 (3 min. of minder)

Nr. 2: Watter rolle speel engele in God se voorneme?—Glossary, nwt-E bl. 1692-1693, “Angels”; of eie navorsing (5 min.)

Nr. 3: Eleasar (Nr. 1)—Tema: Dien Jehovah getrou—​it-1-E bl. 705, “Eleazar”, Nr. 1; of eie navorsing (5 min.)

Diensvergadering:

Tema vir die maand: ‘Getuig deeglik van die goeie nuus.’ —Handelinge 20:24.

Lied 93

10 min: Paulus en sy metgeselle getuig deeglik in Filippi. Bespreking. Reël dat Handelinge 16:11-15 gelees word. Bespreek hoe hierdie verslag ons in ons bediening kan help.

20 min: “Onderrig met behulp van die Goeie nuus-brosjure.” Vrae en antwoorde. Nadat paragraaf 3 bespreek is, moet ’n goed voorbereide demonstrasie gehou word waarin ’n verkondiger die Goeie nuus-brosjure aanbied en een paragraaf bespreek.

Lied 114 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel