Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 7/15 bl. 4
  • Rooster vir die week van 3 Augustus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 3 Augustus
  • Ons Koninkryksbediening—2015
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 3 AUGUSTUS
Ons Koninkryksbediening—2015
km 7/15 bl. 4

Rooster vir die week van 3 Augustus

WEEK WAT BEGIN MET 3 AUGUSTUS

Lied 63 en gebed

Gemeentelike Bybelstudie:

cl hfst. 28 ¶10-17 (30 min.)

Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: 1 Konings 18-20 (8 min.)

Nr. 1: 1 Konings 18:30-40 (3 min. of minder)

Nr. 2: Debora (Nr. 2)—Tema: Getroue vroue loof Jehovah—it-1-E bl. 600, “Deborah”, Nr. 2; of eie navorsing (5 min.)

Nr. 3: Hoe kan die Bybel kinders help?—igw bl. 27 ¶1-2 (5 min.)

Diensvergadering:

Tema vir die maand: ‘Gaan en maak dissipels.’—Matt. 28:19, 20.

Lied 130

10 min: Bied die tydskrifte gedurende Augustus aan. Bespreking. Begin met ’n demonstrasie van hoe die tydskrifte aangebied kan word deur die voorgestelde aanbiedings te gebruik. Ontleed dan elke voorgestelde aanbieding van begin tot einde.

10 min: Vind baat by Ondersoek die Skrif elke dag. Bespreking. Begin met ’n toespraak van vyf minute wat gebaseer is op die jaarteks vir 2015. Nooi die verkondigers dan om te vertel wanneer hulle tyd opsysit om die dagteks te lees. Sluit af deur almal aan te spoor om goed gebruik te maak van Ondersoek die Skrif elke dag.

10 min: Plaaslike behoeftes.

Lied 26 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel