Rooster vir die week van 20 Julie
WEEK WAT BEGIN MET 20 JULIE
Lied 73 en gebed
Gemeentelike Bybelstudie:
cl hfst. 27 ¶19-22, venster op bl. 279 (30 min.)
Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: 1 Konings 12-14 (8 min.)
Nr. 1: 1 Konings 12:21-30 (3 min. of minder)
Nr. 2: Daniël (Nr. 2)—Tema: Jehovah seën heelhartige toegewydheid—it-1-E bl. 576-577, “Daniel”, Nr. 2; of eie navorsing (5 min.)
Nr. 3: Hoe kan die Bybel mans en vaders help?—igw bl. 26 ¶1-2 (5 min.)
Diensvergadering:
Tema vir die maand: ‘Gaan en maak dissipels.’—Matt. 28:19, 20.
20 min: Gebruik Bybelse prenteverhale om jou kinders te help om dissipels te word. Bespreking gebaseer op die Bybelse prenteverhaal “God stuur Moses Egipte toe” (Gaan na jw.org/af en kyk onder BYBELLERINGE > KINDERS.) Vertoon die prenteverhaal op ’n skerm sodat die gehoor die bespreking kan volg. As dit moontlik is, vra kinders om elke karakter se woorde te lees. Nooi dan ’n groep kinders, met hul ouers se toestemming, op die verhoog vir ’n groepbespreking van die vrae in die venster “Wat leer ons uit hierdie verhaal?” Sluit af deur ouers aan te spoor om hierdie hulpmiddel te gebruik om hulle kinders te help om dissipels te word.
10 min: Vraebus. Bespreking.
Lied 66 en gebed