Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 4/15 bl. 3
  • Rooster vir die week van 27 April

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 27 April
  • Ons Koninkryksbediening—2015
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 27 APRIL
Ons Koninkryksbediening—2015
km 4/15 bl. 3

Rooster vir die week van 27 April

WEEK WAT BEGIN MET 27 APRIL

Lied 1 en gebed

Gemeentelike Bybelstudie:

cl hfst. 23 ¶19-23, venster op bl. 239 (30 min.)

Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: 1 Samuel 26-31 (8 min.)

Hersiening van die Teokratiese Bedieningskool (20 min.)

Diensvergadering:

Tema vir die maand: Wandel as wyses deur ‘die geleë tyd vir julleself uit te koop’.—Ef. 5:15, 16.

Lied 66

7 min: “’n Persoonlike uitnodiging.” Vrae en antwoorde. Wanneer paragraaf 3 bespreek word, moet daar kortliks gedemonstreer word hoe om die uitnodiging aan te bied.

10 min: “Herinneringe vir die streekbyeenkoms.” Bespreking deur die sekretaris. Vestig die aandag op die Bybelbeginsels wat gemeld word en hoe dit gedurende die streekbyeenkoms vir 2015 toegepas kan word. Bespreek ook sleutelgedagtes aangaande veiligheidsmaatreëls tydens geestelike programme, wat in die brief van 3 Augustus 2013 aan alle gemeentes uiteengesit is.

13 min: “Ontsluit die krag van God se Woord in jou bediening.” Bespreking. Hou ’n kort tweedelige demonstrasie ná die bespreking. Eers bied ’n verkondiger die Goeie nuus-brosjure vir ’n huisbewoner aan deur dele van 2 Timoteus 3:16, 17 aan te haal sonder om die Bybel oop te maak. Daarna bied die verkondiger die brosjure weer aan, maar dié keer lees hy die teks uit die Bybel. Nooi die gehoor om kommentaar te lewer oor waarom die tweede aanbieding doeltreffender kan wees.

Lied 124 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel