Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 4/15 bl. 2
  • Rooster vir die week van 20 April

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 20 April
  • Ons Koninkryksbediening—2015
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 20 APRIL
Ons Koninkryksbediening—2015
km 4/15 bl. 2

Rooster vir die week van 20 April

WEEK WAT BEGIN MET 20 APRIL

Lied 3 en gebed

Gemeentelike Bybelstudie:

cl hfst. 23 ¶10-18 (30 min.)

Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: 1 Samuel 23-25 (8 min.)

Nr. 1: 1 Samuel 23:13-23 (3 min. of minder)

Nr. 2: Wat belowe die Bybel vir die toekoms?—igw bl. 16 ¶1-3 (5 min.)

Nr. 3: Barug (Nr. 1)—Tema: Dien Jehovah onselfsugtig—it-1-E bl. 259, “Baruch”, Nr.1; of eie navorsing (5 min.)

Diensvergadering:

Tema vir die maand: Wandel as wyses deur ‘die geleë tyd vir julleself uit te koop’.—Ef. 5:15, 16.

Lied 97

15 min: “Hoe om by ’n lektuuruitstalling te getuig.” Bespreking. Demonstreer die volgende: Twee verkondigers is by ’n lektuurtrollie of ’n lektuurtafel. Een van die verkondigers glimlag vir ’n verbyganger. Die ander verkondiger glimlag vir die volgende verbyganger; wanneer die persoon nader kom, vra die verkondiger ’n vraag en begin hy ’n entoesiastiese gesprek. Hoe kan ons hierdie benadering gebruik selfs wanneer ons nie by ’n lektuuruitstalling is nie?

15 min: Vreugdevolle geleenthede. Bespreking gebaseer op Die Wagtoring van 15 September 2012, bladsye 31-32, paragrawe 15-19. Wek geesdrif vir die komende streekbyeenkoms. Skep afwagting vir die byeenkoms deur almal aan te spoor om na die program op jw.org te gaan kyk.

Lied 75 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel