Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 10/14 bl. 2
  • Rooster vir die week van 20 Oktober

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 20 Oktober
  • Ons Koninkryksbediening—2014
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 20 OKTOBER
Ons Koninkryksbediening—2014
km 10/14 bl. 2

Rooster vir die week van 20 Oktober

WEEK WAT BEGIN MET 20 OKTOBER

Lied 109 en gebed

Gemeentelike Bybelstudie:

cl hfst. 14 ¶16-20, venster op bl. 147 (30 min.)

Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Deuteronomium 7-10 (10 min.)

Nr. 1: Deuteronomium 9:15-29 (4 min. of minder)

Nr. 2: Waarom ’n volmaakte mens kon sondig—rs bl. 384 ¶1-4 (5 min.)

Nr. 3: Adonia—Moenie Jehovah se besluite bevraagteken nie—it-1-E bl. 49-50, “Adonijah”, Nr. 1; of eie navorsing (5 min.)

Diensvergadering:

Lied 116

15 min: “Hoe ons kan verduidelik wat ons omtrent 1914 glo.” Bespreking. Nooi die gehoor om oor elke vraag kommentaar te lewer.

15 min: ’n Reeks wat ons help om te verduidelik wat ons omtrent 1914 glo. Begin met ’n demonstrasie van sewe minute waarin ’n verkondiger die tabel op bladsy 11 van Die Wagtoring van 1 November 2014 gebruik om sy Bybelstudent ’n oorsig te gee van hoe die profesie in Daniël hoofstuk 4 met God se Koninkryk verband hou. Nooi die gehoor om kommentaar te lewer oor waarom die demonstrasie doeltreffend was. Sluit af deur Openbaring 12:10, 12 te lees en die gehoor te vra hoe die wete dat die Koninkryk in 1914 begin regeer het, ons motiveer om die goeie nuus met dringendheid te verkondig.

Lied 133 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel