Rooster vir die week van 18 August
WEEK WAT BEGIN MET 18 AUGUSTUS
Lied 78 en gebed
Gemeentelike Bybelstudie:
cl hfst. 11 ¶17-22, venster op bl. 116 (30 min.)
Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: Numeri 10-13 (10 min.)
Nr. 1: Numeri 10:1-16 (4 min. of minder)
Nr. 2: Waarom geloof werke moet hê—rs bl. 346 ¶1-4 (5 min.)
Nr. 3: Die Handelinge van die apostels—Die verstommende begin en ontwikkeling van die Christenorganisasie—it-1-E bl. 42-43 ¶2, “Acts of Apostles”; of eie navorsing (5 min.)
Diensvergadering:
15 min: “Die Koninkryk word al ’n eeu lank geadverteer!”—Deel 1. (Paragrawe 1-3) Bespreking gebaseer op die eerste drie paragrawe en die Verkondigers-boek, bladsye 259-260. Nadat jy die vraag vir paragraaf 3 gevra het, voer ’n onderhoud met twee verkondigers wat al lank Getuies is. Laat hulle ’n paar ondervindinge vertel oor die predikingswerk toe hulle verkondigers geword het.
15 min: “Die Koninkryk word al ’n eeu lank geadverteer!”—Deel 2. (Paragrawe 4-6) Vrae en antwoorde. Wanneer paragrawe 5 en 6 bespreek word, voer ’n onderhoud met twee pioniers oor hoe hulle daarin geslaag het om die voltydse diens te betree.
Lied 103 en gebed