Rooster vir die week van 30 Junie
WEEK WAT BEGIN MET 30 JUNIE
Lied 5 en gebed
Gemeentelike Bybelstudie:
cl hfst. 9 ¶8-20 (30 min.)
Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: Levitikus 14-16 (10 min.)
Hersiening van die Teokratiese Bedieningskool (20 min.)
Diensvergadering:
10 min: “Doen die opvolgbesoek so gou as moontlik.” Toespraak. Demonstreer daarna kortliks hoe om ’n Bybelstudie op die eerste Saterdag in Julie te begin deur die voorgestelde aanbieding op bladsy 8 te gebruik.
20 min: Persoonlike studie versterk ons as bedienaars. Bespreking gebaseer op die Bedieningskool-boek, bladsye 27-32. Voer ’n onderhoud met ’n verkondiger wat bekend is vir sy goeie studiegewoontes.
Lied 69 en gebed