Rooster vir die week van 16 Junie
WEEK WAT BEGIN MET 16 JUNIE
Lied 111 en gebed
Gemeentelike Bybelstudie:
cl hfst. 8 ¶17-24, venster op bl. 86 (30 min.)
Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: Levitikus 6-9 (10 min.)
Nr. 1: Levitikus 8:18-30 (4 min. of minder)
Nr. 2: Waarom ons nie tot “heiliges” bid nie—rs bl. 183 ¶4–bl. 184 ¶2 (5 min.)
Nr. 3: Absalom—Lê alle selfsugtige ambisie en huigelary af—it-1-E bl. 33 ¶2–bl. 35 ¶1, “Absalom”; of eie navorsing (5 min.)
Diensvergadering:
30 min: “Hou diegene in ouetehuise in gedagte.” Vrae en antwoorde. Wanneer paragraaf 4 bespreek word, moet daar kortliks gedemonstreer word hoe twee bekwame verkondigers met die bestuur vergader om te vra of ’n groepstudie by die fasiliteit gehou kan word.
Lied 90 en gebed