Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 5/14 bl. 4
  • Voorgestelde aanbiedings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Voorgestelde aanbiedings
  • Ons Koninkryksbediening—2014
  • Soortgelyke materiaal
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2013
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2014
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2011
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2012
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—2014
km 5/14 bl. 4

Voorgestelde aanbiedings

Om op die eerste Saterdag in Junie Bybelstudies te begin

“Ons besoek mense kortliks om hierdie interessante vraag te bespreek. [Wys vir die persoon die eerste vraag op die agterblad van Die Wagtoring van 1 Junie.] Wat dink jy?” Wag vir ’n antwoord. Bespreek saam die materiaal onder die eerste vraag en ten minste een van die teksverwysings. Bied die tydskrifte aan, en reël om terug te gaan en die volgende vraag te bespreek.

Die Wagtoring 1 Junie

“Rokery is elke jaar vir die dood van sowat 6 000 000 mense verantwoordelik. Dink jy dat iets gedoen kan word om hierdie epidemie teë te werk? [Wag vir ’n antwoord.] Om God se beskouing van die saak te kry, het baie mense al gehelp om op te hou rook of nooit te begin nie. Hierdie Bybelteks het baie mense byvoorbeeld laat nadink oor watter uitwerking rokery op ander het. [Lees 1 Korintiërs 10:24.] Hierdie tydskrif verduidelik hoe dit ’n persoon kan motiveer om op te hou rook as hy nadink oor God se beskouing van rokery.”

Ontwaak! Junie

“Sosiale netwerke het dit vir mense moontlik gemaak om meer sogenaamde vriende as ooit tevore te hê. Wat sal jy sê, is die belangrikste eienskap van ’n ware vriend? [Wag vir ’n antwoord.] Hier is ’n voorbeeld van die praktiese raad oor vriendskap wat in die Bybel gevind word. [Lees Jakobus 1:19.] Hierdie tydskrif bespreek vier riglyne wat ons kan help om die soort persoon te wees wat ander as ’n vriend wil hê.”

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel