Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 2/14 bl. 3
  • Rooster vir die week van 24 Februarie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 24 Februarie
  • Ons Koninkryksbediening—2014
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 24 FEBRUARIE
Ons Koninkryksbediening—2014
km 2/14 bl. 3

Rooster vir die week van 24 Februarie

WEEK WAT BEGIN MET 24 FEBRUARIE

Lied 101 en gebed

Gemeentelike Bybelstudie:

cl hfst. 3 ¶11-18 (30 min.)

Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Genesis 32-35 (10 min.)

Hersiening van die Teokratiese Bedieningskool (20 min.)

Diensvergadering:

Lied 96

5 min: Begin ’n Bybelstudie op die eerste Saterdag. Toespraak. Sit plaaslike reëlings vir velddiens op die eerste Saterdag in Maart uiteen. Demonstreer die voorgestelde aanbieding op bladsy 4.

15 min: Die belangrikheid van volharding. Bespreking gebaseer op die Jaarboek vir 2013, bladsy 45, paragraaf 1, tot bladsy 46, paragraaf 1; en bladsye 136-137. Nooi die gehoor om kommentaar te lewer oor die lesse wat hulle geleer het.

10 min: “Die kampanje om Gedenkmaaluitnodigings te versprei, begin 22 Maart.” Toespraak deur die diensopsiener. Reël dat ’n eksemplaar van die uitnodiging aan almal uitgedeel word, en bespreek die inhoud daarvan. Bespreek gepaste punte uit die instruksiebrief wat aan die ouer manne gestuur is en sit plaaslike reëlings uiteen om die gebied te dek.

Lied 109 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel