Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 1/14 bl. 1
  • Rooster vir die week van 13 Januarie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 13 Januarie
  • Ons Koninkryksbediening—2014
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 13 JANUARIE
Ons Koninkryksbediening—2014
km 1/14 bl. 1

Rooster vir die week van 13 Januarie

WEEK WAT BEGIN MET 13 JANUARIE

Lied 131 en gebed

Gemeentelike Bybelstudie:

cl hfst. 1 ¶10-17 (30 min.)

Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Genesis 6-10 (10 min.)

Nr. 1: Genesis 9:18–10:7 (4 min. of minder)

Nr. 2: As iemand sê: ‘Solank ’n mens net aan Jesus glo, maak dit nie werklik saak aan watter kerk jy behoort nie’​—rs bl. 181 ¶3 (5 min.)

Nr. 3: Aäron​—Bly getrou ten spyte van menslike swakhede—​it-1-E bl. 10 ¶4–bl. 11 ¶3, “Aaron”; of eie navorsing (5 min.)

Diensvergadering:

Lied 69

10 min: Die waarde van herhaling in die bediening. Toespraak gebaseer op die Bedieningskool-boek, bladsye 206-207. Demonstreer kortliks ten minste een van die punte in die materiaal.

10 min: Manne wat goed dien (1 Tim. 3:13). Voer ’n onderhoud met twee bedieningsknegte. Watter verantwoordelikhede het hulle in die gemeente, en wat behels dit? Waarom het hulle daarna uitgereik om bedieningsknegte te wees? Waarom geniet hulle dit om in die gemeente te dien en die ouer manne te help?

10 min: “Neem die profete as ’n voorbeeld​—Miga.” Vrae en antwoorde.

Lied 35 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel