Rooster vir die week van 18 November
WEEK WAT BEGIN MET 18 NOVEMBER
Lied 20 en gebed
□ Gemeentelike Bybelstudie:
jl Lesse 8-10 (30 min.)
□ Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: Hebreërs 9-13 (10 min.)
Nr. 1: Hebreërs 10:19-39 (4 min. of minder)
Nr. 2: Is ’n persoonlike verhouding met God die werklik belangrike saak?—rs bl. 177 ¶1-2 (5 min.)
Nr. 3: Maniere waarop ons ander kan vertroos—Rom. 15:4; 2 Kor. 1:3, 4 (5 min.)
□ Diensvergadering:
10 min: Vraebus. Bespreking. Sê ná die tyd vir die gemeente hoe die kampanje vir Koninkryksnuus Nr. 38 in julle gebied vorder.
10 min: “Ek is hier omdat . . . ” Bespreking. Meld ná die tyd wat die lektuuraanbod vir Desember is. Reël een of twee demonstrasies en gebruik wenke uit die artikel.
10 min: Jehovah luister na die gebede van sy knegte (1 Joh. 3:22). Bespreking gebaseer op die Jaarboek vir 2013, bladsy 91, paragrawe 2-3 en bladsye 108-109. Nooi die gehoor om kommentaar te lewer oor die lesse wat hulle geleer het.
Lied 56 en gebed