Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 11/13 bl. 1
  • Rooster vir die week van 11 November

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 11 November
  • Ons Koninkryksbediening—2013
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 11 NOVEMBER
Ons Koninkryksbediening—2013
km 11/13 bl. 1

Rooster vir die week van 11 November

WEEK WAT BEGIN MET 11 NOVEMBER

Lied 119 en gebed

□ Gemeentelike Bybelstudie:

jl Lesse 5-7 (30 min.)

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Hebreërs 1-8 (10 min.)

Nr. 1: Hebreërs 4:1-16 (4 min. of minder)

Nr. 2: Hoe kan ons toon dat ons “die wysheid van bo” het?—Jak 3:17, 18 (5 min.)

Nr. 3: Is naasteliefde die hoofsaak?—rs bl. 176 ¶6 (5 min.)

□ Diensvergadering:

Lied 73

10 min: Hoe ons in die behoeftes van ander kan voorsien. Toespraak deur ’n ouer man, wat gebaseer is op Die Wagtoring van 15 November 2013, bladsye 8-9. Let asseblief daarop dat gedrukte eksemplare van die Afrikaanse Wagtoring inligting bevat wat aangepas is volgens plaaslike omstandighede. Tydskrifte in elektroniese formaat kan ook gebruik word.

10 min: Hoe om senuweeagtigheid in die predikingswerk te oorkom. Bespreking gebaseer op die volgende vrae: (1) Hoe kan gebed ons help as ons senuweeagtig is by die deur? (2) Waarom help goeie voorbereiding ons om minder senuweeagtig te wees? (3) Wat kan ons help om minder senuweeagtig te wees wanneer ons saam met die kringopsiener werk? (4) Waarom word ons minder senuweeagtig wanneer ons meer aan die bediening deelneem? (5) Wat het jou gehelp om senuweeagtigheid te oorkom?

10 min: “Neem die profete as ’n voorbeeld—Hosea.” Vrae en antwoorde.

Lied 113 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel