Rooster vir die week van 4 November
WEEK WAT BEGIN MET 4 NOVEMBER
Lied 116 en gebed
□ Gemeentelike Bybelstudie:
jl Lesse 3-4 (30 min.)
□ Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: Titus 1-3–Filemon 1-25(10 min.)
Nr. 1: Titus 2:1-15 (4 min. of minder)
Nr. 2: Is dit nodig om aan ’n georganiseerde godsdiens te behoort?—rs bl. 175 ¶3–bl. 176 ¶4 (5 min.)
Nr. 3: Waarom ons nie moet ‘aandag skenk aan valse stories’ nie—1 Tim. 1:3, 4; 2 Tim. 4:3, 4 (5 min.)
□ Diensvergadering:
10 min: Idees om die tydskrifte in November aan te bied. Bespreking gebaseer op die volgende vrae: Waarom moet ons gedurende die kampanje om Koninkryksnuus Nr. 38 te versprei, oor naweke die tydskrifte aanbied wanneer dit gepas is? By watter geleenthede sal dit gepas wees? Wat kan jy sê om van die uitnodiging na die tydskrifte oor te gaan? Demonstreer hoe elke nommer saam met Koninkryksnuus Nr. 38 aangebied kan word.
10 min: Plaaslike behoeftes.
10 min: Die Woord van God oefen krag uit (Heb. 4:12). Bespreking gebaseer op die Jaarboek vir 2013, bladsy 57, paragraaf 1, tot bladsy 59, paragraaf 3. Nooi die gehoor om kommentaar te lewer oor die lesse wat hulle geleer het.
Lied 114 en gebed