Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 9/13 bl. 2
  • Rooster vir die week van 16 September

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 16 September
  • Ons Koninkryksbediening—2013
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 16 SEPTEMBER
Ons Koninkryksbediening—2013
km 9/13 bl. 2

Rooster vir die week van 16 September

WEEK WAT BEGIN MET 16 SEPTEMBER

Lied 21 en gebed

□ Gemeentelike Bybelstudie:

jr hfst. 14 ¶8-13 (30 min.)

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: 2 Korintiërs 1-7 (10 min.)

Nr. 1: 2 Korintiërs 1:15–2:11 (4 min. of minder)

Nr. 2: Hoe verskil reïnkarnasie van die hoop wat die Bybel voorhou?—rs bl. 356 ¶1-2 (5 min.)

Nr. 3: Wat moet ’n mens doen om by die naam van Jehovah toevlug te soek?—Sef. 3:12 (5 min.)

□ Diensvergadering:

Lied 41

10 min: Jongmense—Wat gaan julle met julle lewe doen?—Deel 2. Toespraak gebaseer op die Julle lewe-traktaat, van paragraaf 10 tot die einde. Voer kortliks ’n onderhoud met iemand wat die voltydse diens as ’n jongmens betree het. Wat het daartoe aanleiding gegee dat hy hierdie besluit geneem het? Watter seëninge het hy geniet?

10 min: Wanneer jy alleen werk. Bespreking. (1) Wat sal ons help om ons vreugde te behou wanneer ons alleen velddiens doen? (2) Hoe kan ons verseker dat ons veilig is wanneer ons alleen herbesoeke doen? (3) Hoe kan ons ander in die gemeente aanspoor om saam met ons te werk as daar nie ’n velddiensreëling is op die dae wat ons velddiens doen nie? (4) Watter voordele hou dit in om nou en dan doelbewus alleen te werk wanneer en waar dit veilig is?

10 min: “Wie doen vandag Jehovah se wil?” Vrae en antwoorde. Bespreek kortliks hoe die brosjure saamgestel is, asook die kenmerke daarvan.—Sien Ons Koninkryksbediening vir Maart 2013, bladsy 3.

Lied 107 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel