Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 7/13 bl. 8
  • Aankondigings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Aankondigings
  • Ons Koninkryksbediening—2013
Ons Koninkryksbediening—2013
km 7/13 bl. 8

Aankondigings

◼ Lektuuraanbod vir Julie en Augustus: Bied die brosjure Goeie nuus wat van God kom! aan of enige ander velddiensbrosjure wat die gemeente dalk in voorraad het. September en Oktober: Die Wagtoring en Ontwaak! Wanneer jy herbesoeke doen, moet jy die Leer Bybel-boek aanbied of, as dit meer gepas is, die brosjure Goeie nuus wat van God kom! of Luister na God en lewe vir ewig en ’n Bybelstudie probeer begin.

◼ Die volgende gemeentes was baie bly oor die toewyding van hulle nuwe Koninkryksaal. Oos-Kaap: Qolombane. Gauteng: Birchleigh-Noord, Stinkwater-Wes, Stretford-Sentraal. Lesotho: Qacha’s Nek. Limpopo: Groothoek. Noordwes: Damonsville.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel