Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 7/13 bl. 4
  • Rooster vir die week van 22 Julie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 22 Julie
  • Ons Koninkryksbediening—2013
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 22 JULIE
Ons Koninkryksbediening—2013
km 7/13 bl. 4

Rooster vir die week van 22 Julie

WEEK WAT BEGIN MET 22 JULIE

Lied 22 en gebed

□ Gemeentelike Bybelstudie:

jr hfst. 12 ¶8-13 (30 min.)

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Handelinge 22-25 (10 min.)

Nr. 1: Handelinge 22:17-30 (4 min. of minder)

Nr. 2: In watter opsigte is ons in die wêreld maar geen deel van die wêreld nie?—Joh. 17:15, 16 (5 min.)

Nr. 3: Is dit vir Christene moontlik om met hulle fisiese liggame hemel toe geneem te word?—rs bl. 432 ¶2-3 (5 min.)

□ Diensvergadering:

Lied 41

10 min: Is jy voorbereid vir die volgende skooljaar? Bespreking. Nooi die gehoor om kommentaar te lewer oor party van die uitdagings waarvoor jong Christene by die skool te staan kom. Verduidelik hoe ouers gedurende gesinsaanbidding die Index, die Jongmense vra-boeke, ons webwerf en ander teokratiese hulpmiddele kan gebruik om hulle kinders voor te berei op die uitdagings waarvoor hulle gedurende die skooljaar te staan sal kom (1 Pet. 3:15). Kies een of twee onderwerpe, en bespreek van die nuttige inligting in ons publikasies. Nooi die gehoor om kommentaar te lewer oor hoe hulle op skool ’n getuienis kon gee.

20 min: “Nuwe inisiatiewe vir openbare getuieniswerk.” Vrae en antwoorde. Meld enige plaaslike reëlings wat die gemeente het om aan die openbare getuieniswerk deel te neem met behulp van tafels of lektuurstaanders, en vertel uitsonderlike ondervindinge.

Lied 95 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel