Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 7/13 bl. 1
  • Rooster vir die week van 8 Julie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 8 Julie
  • Ons Koninkryksbediening—2013
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 8 JULIE
Ons Koninkryksbediening—2013
km 7/13 bl. 1

Rooster vir die week van 8 Julie

WEEK WAT BEGIN MET 8 JULIE

Lied 43 en gebed

□ Gemeentelike Bybelstudie:

jr hfst. 11 ¶15-21 (30 min.)

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Handelinge 15-17 (10 min.)

Nr. 1: Handelinge 16:16-34 (4 min. of minder)

Nr. 2: Waarom kan ’n Christen gelukkig wees wanneer hy vervolg word?—Matt. 5:11, 12 (5 min.)

Nr. 3: Watter onderwerp was onder bespreking toe die apostel Paulus gesê het dat Christene “weggevoer” sou word om by die Here te wees?—rs bl. 430 ¶3–bl. 431 ¶1 (5 min.)

□ Diensvergadering:

Lied 75

10 min: Maniere om die goeie nuus te verkondig—Rig belangstellendes na Jehovah se organisasie. Toespraak gebaseer op die Georganiseer-boek, bladsy 99, paragraaf 2, tot bladsy 100, paragraaf 1. Nooi die gehoor om kommentaar te lewer oor hoe hulle die Jehovah se wil-brosjure gebruik het om hulle studente na die organisasie te rig.

10 min: Stel Jehovah op die proef, en ontvang seëninge totdat daar geen gebrek meer is nie (Mal. 3:10). Voer ’n onderhoud met twee of drie gewone pioniers. Watter aspek van die pionierdiens geniet hulle die meeste? Hoe het die pionierdiens hulle geestelik gehelp? Nooi hulle om te vertel van enige uitsonderlike ondervindinge wat hulle geniet het. Ten slotte moet die verkondigers aangespoor word om te oorweeg of hulle in September die gewone pionierdiens kan betree.

10 min: “Neem die profete as ’n voorbeeld—Joël.” Vrae en antwoorde.

Lied 54 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel