Aankondigings
◼ Lektuuraanbod vir Mei en Junie: Bied die traktaat Die waarheid—Wil jy dit graag vind? aan of enige ander traktaat wat die gemeente in voorraad het. Waar belangstelling getoon word, moet ’n Bybelstudie gedemonstreer word in die Leer Bybel-boek of die brosjure Luister na God en lewe vir ewig. Julie en Augustus: Bied die brosjure Goeie nuus wat van God kom! aan of enige velddiensbrosjure wat die gemeente in voorraad het.