Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 5/13 bl. 2
  • Rooster vir die week van 20 Mei

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 20 Mei
  • Ons Koninkryksbediening—2013
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 20 MEI
Ons Koninkryksbediening—2013
km 5/13 bl. 2

Rooster vir die week van 20 Mei

WEEK WAT BEGIN MET 20 MEI

Lied 70 en gebed

□ Gemeentelike Bybelstudie:

jr hfst. 9 ¶14-19 (30 min.)

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Johannes 8-11 (10 min.)

Nr. 1: Johannes 8:12-30 (4 min. of minder)

Nr. 2: Watter stappe kan ons doen om ons teen valse onderrigters te beskerm?—Rom. 16:17; 2 Joh. 9-11 (5 min.)

Nr. 3: Waarom het God nie bloot bepaal dat almal wat gehoorsaam is, vir ewig kan lewe nie?—rs bl. 274 ¶6–bl. 275 ¶3 (5 min.)

□ Diensvergadering:

Lied 96

10 min: Maniere om jou bediening uit te brei—Deel 3. Bespreking gebaseer op die Georganiseer-boek, bladsy 116, paragraaf 1-4. Voer ’n kort onderhoud met ’n verkondiger wat die Streekboukomitee help.

10 min: Jehovah help ons om ons toewysings uit te voer (Eks. 4:10-12; Fil. 4:13). Bespreking gebaseer op die Jaarboek vir 2013, bladsy 102, paragraaf 1; en bladsy 111, paragraaf 3, tot bladsy 112, paragraaf 2. Nooi die gehoor om kommentaar te lewer oor die lesse wat hulle geleer het.

10 min: “Wie sal hierin belangstel?” Vrae en antwoorde. Nooi die gehoor om ’n paar van die besighede en plaaslike regeringsinstansies in die gemeente se gebied te noem wat dalk in ’n spesifieke onderwerp sal belangstel wat in ons tydskrifte bespreek word.

Lied 92 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel