Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 4/13 bl. 7
  • Velddiensglanspunte

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Velddiensglanspunte
  • Ons Koninkryksbediening—2013
Ons Koninkryksbediening—2013
km 4/13 bl. 7

Velddiensglanspunte

Die verkondigers en pioniers onder die toesig van die Suid-Afrikaanse takkantoor het hard gewerk gedurende Oktober 2012. Botswana het 84 hulppioniers gehad wat groot ywer in die bediening geopenbaar het. Die verkondigers in Lesotho moet ook geprys word vir hulle werk in die veldbediening: Hulle het ’n gemiddelde van 11,8 uur en een Bybelstudie per verkondiger gerapporteer. Ons is bly om te berig dat Namibië ’n nuwe hoogtepunt van 201 gewone pioniers gerapporteer het. Dit is die vierde opeenvolgende hoogtepunt in gewone pioniers in Namibië. Wel gedaan, broers en susters, julle het beslis ‘baie in die werk van die Here gedoen’.—1 Kor. 15:58.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel