Rooster vir die week van 22 April
WEEK WAT BEGIN MET 22 APRIL
Lied 85 en gebed
□ Gemeentelike Bybelstudie:
jr hfst. 8 ¶8-13 (30 min.)
□ Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: Lukas 18-21 (10 min.)
Nr. 1: Lukas 18:18-34 (4 min. of minder)
Nr. 2: Sal mense van alle rasse ooit waarlik as broers en susters verenig wees?—rs bl. 342 ¶2–bl. 343 ¶1 (5 min.)
Nr. 3: Wat is sagmoedigheid, hoe soek ons dit en waarom is dit noodsaaklik?—Sef. 2:2, 3 (5 min.)
□ Diensvergadering:
10 min: “Luister en leer.” Vrae en antwoorde.
10 min: “’n Kampanje wat resultate lewer.” Bespreking. Gee almal in die gehoor ’n uitnodiging, indien beskikbaar, en bespreek die inhoud daarvan. Sê vir die gemeente wanneer hulle kampanje sal begin, en sit plaaslike reëlings vir die dekking van die gebied uiteen. Reël ’n kort demonstrasie.
10 min: “Gedrag wat God verheerlik.” Vrae en antwoorde. Bespreek ook gepaste “Herinneringe vir die streekbyeenkoms vir 2013”.
Lied 121 en gebed