Velddiensglanspunte
Ons is verheug om julle mee te deel wat die bywoning- en doopsyfers vir die “Bewaak jou hart!”-streekbyeenkomste van 2012 was. Die opbouende geestelike feesmaal wat aangebied is, toon hoe liefdevol Jehovah in ons geestelike behoeftes voorsien.
Bywoningsyfer Gedoop
Botswana 4 048 62
Lesotho 7 124 126
Namibië 4 278 72
Suid-Afrika 174 847 1 970
St. Helena 168 1
Swaziland 5 106 106
TOTAAL 195 571 2 337