Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 1/13 bl. 8
  • Velddiensglanspunte

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Velddiensglanspunte
  • Ons Koninkryksbediening—2013
Ons Koninkryksbediening—2013
km 1/13 bl. 8

Velddiensglanspunte

Suid-Afrika het die 2012-diensjaar afgesluit met ’n nuwe verkondigerhoogtepunt van 92 321, wat ’n vermeerdering van 2 persent in verkondigers gedurende die diensjaar verteenwoordig. Botswana het ’n driedaagse nasionale byeenkoms in Gaborone geniet. The program is in Engels en Tswana in twee groot sale aangebied. Die broers was verheug dat 3 948 die byeenkoms bygewoon het en 62 nuwe dissipels gedoop is. Daar is nog baie werk om te doen in al die lande onder die toesig van ons takkantoor. Ons spoor julle almal aan om die voortreflike onderrigting wat by die “Bewaak jou hart!”-streekbyeenkomste ontvang is, toe te pas en om julle verstand vir bedrywigheid te versterk.—1 Pet. 1:13.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel