Rooster vir die week van 14 Januarie
WEEK WAT BEGIN MET 14 JANUARIE
Lied 52 en gebed
□ Gemeentelike Bybelstudie:
jr hfst. 4 ¶1-8 (30 min.)
□ Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: Matteus 7-11 (10 min.)
Nr. 1: Matteus 10:24-42 (4 min. of minder)
Nr. 2: Toon onderskeidingsvermoë en moenie onwerklikhede volg nie—1 Sam. 12:21; Spr. 23:4, 5 (5 min.)
Nr. 3: Wat is gepaste onderwerpe vir gebed?—rs bl. 138 ¶9–bl. 139 ¶7 (5 min.)
□ Diensvergadering:
10 min: Gee praktiese hulp. Toespraak gebaseer op die Bedieningskool-boek, bladsy 188, paragraaf 4, tot bladsy 189, paragraaf 4. Voer ’n kort onderhoud met iemand wat gehelp is om vordering te maak omdat ander persoonlike belangstelling getoon het.
10 min: Wat leer ons? Bespreking. Reël dat Matteus 4:1-11 gelees word. Bespreek hoe hierdie verslag ons in ons bediening kan help.
10 min: “Gee ’n deeglike getuienis.” Vrae en antwoorde.
Lied 92 en gebed