Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 12/12 bl. 8
  • Rooster vir die week van 7 Januarie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 7 Januarie
  • Ons Koninkryksbediening—2012
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 7 JANUARIE 2013
Ons Koninkryksbediening—2012
km 12/12 bl. 8

Rooster vir die week van 7 Januarie

WEEK WAT BEGIN MET 7 JANUARIE 2013

Lied 104 en gebed

□ Gemeentelike Bybelstudie:

jr hfst. 3 ¶13-19 (30 min.)

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Matteus 1-6 (10 min.)

Nr. 1: Matteus 5:21-32 (4 min. of minder)

Nr. 2: Wat kan ’n persoon se gebede vir God onaanneemlik maak?—rs bl. 138 ¶1-8 (5 min.)

Nr. 3: Wat dit beteken om Jehovah as “jou deel” te hê—Num. 18:20 (5 min.)

□ Diensvergadering:

Lied 38

10 min: Idees om die tydskrifte in Januarie aan te bied. Bespreking. Gebruik 30 tot 60 sekondes om te vertel waarom die tydskrifte in julle gebied byval sal vind. Nooi die gehoor dan om ’n gedagteprikkelende vraag oor die voorbladonderwerp van Die Wagtoring voor te stel, en vra daarna voorstelle oor watter teks gelees kan word. Doen dieselfde met die Ontwaak! en, as daar genoeg tyd is, met nog ’n artikel in een van die twee tydskrifte. Demonstreer hoe elke nommer aangebied kan word.

10 min: Plaaslike behoeftes.

10 min: ’n Skoon Koninkryksaal strek Jehovah tot eer. Toespraak deur ’n ouer man. Jehovah is ’n heilige God, en daarom moet fisiese reinheid vir sy volk baie belangrik wees (Eks. 30:17-21; 40:30-32). As ons ons plek van aanbidding skoon en in ’n goeie toestand hou, verheerlik ons Jehovah (1 Pet. 2:12). Vertel plaaslike of gepubliseerde ondervindinge wat toon hoe die voorkoms van ’n Koninkryksaal tot ’n getuienis vir die gemeenskap gelei het. Voer ’n onderhoud met die broer wat die skoonmaak- en instandhoudingswerk koördineer, en vra hom wat die plaaslike reëlings is. Spoor almal aan om te help om die Koninkryksaal in ’n goeie toestand te hou.

Lied 127 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel