Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 7/12 bl. 6
  • Rooster vir die week van 23 Julie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 23 Julie
  • Ons Koninkryksbediening—2012
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 23 JULIE
Ons Koninkryksbediening—2012
km 7/12 bl. 6

Rooster vir die week van 23 Julie

WEEK WAT BEGIN MET 23 JULIE

Lied 43 en gebed

□ Gemeentelike Bybelstudie:

bt hfst. 24 ¶1-9, venster op bl. 193 (25 min.)

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Esegiël 18-20 (10 min.)

Nr. 1: Esegiël 19:1-14 (4 min. of minder)

Nr. 2: ’n Christen se gesindheid teenoor sekulêre gesag—rs bl. 298 ¶1-3 (5 min.)

Nr. 3: Wat beteken Matteus 21:43? (5 min.)

□ Diensvergadering:

Lied 10

5 min: Aankondigings.

10 min: Maak goed gebruik van visuele hulpmiddele. Toespraak gebaseer op die Bedieningskool-boek, bladsy 247 tot bladsy 249, paragraaf 2. Demonstreer kortliks een of twee van die gedagtes wat in die materiaal bespreek word.

20 min: “Help mense om na God te luister.” Vrae en antwoorde. Wanneer paragraaf 4 bespreek word, moet ’n demonstrasie gehou word wat toon hoe hierdie brosjure aangebied kan word. Nadat paragraaf 5 bespreek is, moet ’n demonstrasie van drie minute gehou word wat toon hoe die verkondiger ’n Bybelstudie hou uit die brosjure Luister na God en lewe vir ewig en die eerste prent op bladsy 4 bespreek.

Lied 56 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel