Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 5/12 bl. 2
  • Rooster vir die week van 21 Mei

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 21 Mei
  • Ons Koninkryksbediening—2012
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 21 MEI
Ons Koninkryksbediening—2012
km 5/12 bl. 2

Rooster vir die week van 21 Mei

WEEK WAT BEGIN MET 21 MEI

Lied 121 en gebed

□ Gemeentelike Bybelstudie:

bt hfst. 21 ¶1-7, venster op bl. 166 (25 min.)

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Jeremia 44-48 (10 min.)

Nr. 1: Jeremia 46:18-28 (4 min. of minder)

Nr. 2: Is Maria onbevlek ontvang?—rs bl. 289 ¶2-3 (5 min.)

Nr. 3: Hoe kan ons “met die oog op die gees saai”?—Gal. 6:8 (5 min.)

□ Diensvergadering:

Lied 95

10 min: Aankondigings. Meld die lektuuraanbod vir Junie, en reël dat een aanbieding gedemonstreer word.

15 min: Jongmense, kan julle gedurende julle vakansie hulppionierdiens doen? Toespraak. Bespreek kortliks paragraaf 1 op bladsy 113 van die Georganiseer-boek, en meld die vereistes vir hulppionierdiens. Voer dan ’n onderhoud met een of twee verkondigers wat die skoolvakansie gebruik het om hulppionierdiens te doen. Spoor jongmense aan om dit te oorweeg om gedurende hulle volgende skoolvakansie hulppionierdiens te doen.

10 min: “God se woord vir ons deur Jeremia.” Vrae en antwoorde.

Lied 41 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel