Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 4/12 bl. 2
  • Rooster vir die week van 16 April

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 16 April
  • Ons Koninkryksbediening—2012
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 16 APRIL
Ons Koninkryksbediening—2012
km 4/12 bl. 2

Rooster vir die week van 16 April

WEEK WAT BEGIN MET 16 APRIL

Lied 85 en gebed

□ Gemeentelike Bybelstudie:

bt hfst. 19 ¶6-11 (25 min.)

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Jeremia 25-28 (10 min.)

Nr. 1: Jeremia 27:1-11 (4 min. of minder)

Nr. 2: Wat kan ons uit die Bybel oor Maria leer?—rs bl. 286 ¶3–bl. 287 ¶1 (5 min.)

Nr. 3: Wat die Skrif daaroor sê om bejaardes te eer (5 min.)

□ Diensvergadering:

Lied 90

5 min: Aankondigings.

10 min: Ontwikkel jou onderrigvermoë—Deel 3. Toespraak gebaseer op die Bedieningskool-boek, bladsye 59-61.

20 min: “Jehovah’s Witnesses—Faith in Action, Part 1: Out of Darkness.” Vrae en antwoorde. Gebruik die inligting in die eerste en die laaste paragraaf vir ’n kort inleiding en slot.

Lied 116 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel