Rooster vir die week van 19 Maart
WEEK WAT BEGIN MET 19 MAART
Lied 11 en gebed
□ Gemeentelike Bybelstudie:
bt hfst. 18 ¶6-11 (25 min.)
□ Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: Jeremia 8-11 (10 min.)
Nr. 1: Jeremia 10:17–11:5 (4 min. of minder)
Nr. 2: Wat is die betekenis van die Gedenkmaal?—rs bl. 140 ¶2–bl. 141 ¶1 (5 min.)
Nr. 3: Wat word deur die Gedenkmaalembleme verteenwoordig?—rs bl. 141 ¶2-3 (5 min.)
□ Diensvergadering:
5 min: Aankondigings.
15 min: Wat leer ons? Bespreking. Reël dat Matteus 6:19-34 gelees word. Bespreek hoe hierdie verse ons in ons bediening kan help.
15 min: “Getuig met selfvertroue in sakegebied.” Vrae en antwoorde. Voer ’n onderhoud met ’n verkondiger wat goeie resultate behaal in sakegebied.
Lied 108 en gebed