Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 2/12 bl. 3
  • Rooster vir die week van 27 Februarie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 27 Februarie
  • Ons Koninkryksbediening—2012
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 27 FEBRUARIE
Ons Koninkryksbediening—2012
km 2/12 bl. 3

Rooster vir die week van 27 Februarie

WEEK WAT BEGIN MET 27 FEBRUARIE

Lied 135 en gebed

□ Gemeentelike Bybelstudie:

bt hfst. 17 ¶8-14, venster op bl. 137 (25 min.)

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Jesaja 63-66 (10 min.)

Hersiening van die Teokratiese Bedieningskool (20 min.)

□ Diensvergadering:

Lied 114

10 min: Aankondigings. Gebruik die voorgestelde aanbieding op bladsy 4 om te demonstreer hoe ’n studie op die eerste Saterdag in Maart begin kan word.

20 min: Help diegene wat nie geloof in die Bybel het nie. Bespreking gebaseer op die Redenering-boek, bladsye 80-84. Sluit een of twee demonstrasies in.

5 min: “Sal jy baat vind by die vereenvoudigde uitgawe?” Toespraak. Die broer aan wie hierdie deel toegewys is, moet die vereenvoudigde uitgawe vanaf die webwerf jw.org aflaai en twee eksemplare druk. [Dit kan gevind word onder “Latest Magazines (English)”. Hy moet “Watchtower (Simplified)” in PDF-formaat kies.] Hierdie eksemplare moet ’n paar weke lank op die tydskriftoonbank vertoon word sodat verkondigers daarna kan kyk.

Lied 100 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel