Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 2/12 bl. 1
  • Rooster vir die week van 13 Februarie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 13 Februarie
  • Ons Koninkryksbediening—2012
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 13 FEBRUARIE
Ons Koninkryksbediening—2012
km 2/12 bl. 1

Rooster vir die week van 13 Februarie

WEEK WAT BEGIN MET 13 FEBRUARIE

Lied 7 en gebed

□ Gemeentelike Bybelstudie:

bt hfst. 16 ¶13-18 (25 min.)

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Jesaja 52-57 (10 min.)

Nr. 1: Jesaja 56:1-12 (4 min. of minder)

Nr. 2: Hoe vind ons baat by Petrus se voorbeeld van lojaliteit?—Joh. 6:68, 69 (5 min.)

Nr. 3: Is veelwywery volgens die Bybel toelaatbaar?—rs bl. 203 ¶1-6 (5 min.)

□ Diensvergadering:

Lied 117

5 min: Aankondigings.

10 min: Ontwikkel jou onderrigvermoë—Deel 1. Toespraak gebaseer op die Bedieningskool-boek, bladsy 56, paragraaf 1, tot bladsy 57, paragraaf 2.

10 min: God laat dit groei (1 Kor. 3:6). Bespreking gebaseer op die Jaarboek vir 2011, bladsy 55, paragrawe 1-2, en bladsy 138, paragraaf 3, tot bladsy 139, paragraaf 1. Nooi die gehoor om kommentaar te lewer oor die lesse wat geleer is.

10 min: “Beplan nou om jou bediening uit te brei.” Vrae en antwoorde. Wanneer paragraaf 3 bespreek word, nooi die diensopsiener om plaaslike reëlings vir velddiensvergaderinge gedurende Maart, April en Mei uiteen te sit.

Lied 107 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel