Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 1/12 bl. 4
  • Rooster vir die week van 6 Februarie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 6 Februarie
  • Ons Koninkryksbediening—2012
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 6 FEBRUARIE
Ons Koninkryksbediening—2012
km 1/12 bl. 4

Rooster vir die week van 6 Februarie

WEEK WAT BEGIN MET 6 FEBRUARIE

Lied 101 en gebed

□ Gemeentelike Bybelstudie:

bt hfst. 16 ¶8-12, venster op bl. 132 (25 min.)

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Jesaja 47-51 (10 min.)

Nr. 1: Jesaja 51:1-11 (4 min. of minder)

Nr. 2: Watter formaliteite was by die eerste troue betrokke?—rs bl. 202 ¶3-4 (5 min.)

Nr. 3: Waarom sou ’n God van liefde enige mense vernietig?—2 Tess. 1:6-9 (5 min.)

□ Diensvergadering:

Lied 36

5 min: Aankondigings.

10 min: Wat moet ek omtrent sosiale netwerke weet?—Deel 2. Toespraak gebaseer op die Ontwaak! van Augustus 2011, bladsye 10-13, en die Ontwaak! van Februarie 2012, bladsye 8-9.

10 min: Plaaslike behoeftes.

10 min: Idees om die tydskrifte in Februarie aan te bied. Bespreking. Gebruik een of twee minute om die aandag te vestig op ’n paar artikels wat dalk in julle gebied byval sal vind. Nooi die gehoor dan om ’n gedagteprikkelende vraag oor die voorbladreeks van Die Wagtoring voor te stel wat in ’n aanbieding gebruik kan word, en vra daarna voorstelle oor watter teks gelees kan word. Doen dieselfde met die voorbladreeks van die Ontwaak!, en as daar genoeg tyd is, met nog ’n artikel in een van die twee tydskrifte. Demonstreer hoe elke nommer aangebied kan word.

Lied 96 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel