Rooster vir die week van 30 Januarie
WEEK WAT BEGIN MET 30 JANUARIE
Lied 30 en gebed
□ Gemeentelike Bybelstudie:
bt hfst. 16 ¶1-7, venster op bl. 128 (25 min.)
□ Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: Jesaja 43-46 (10 min.)
Nr. 1: Jesaja 45:15-25 (4 min. of minder)
Nr. 2: Hoe God se geduld tot redding lei—2 Pet. 3:9, 15 (5 min.)
Nr. 3: Is dit belangrik om ooreenkomstig wetlike vereistes te trou?—rs bl. 201 ¶3–bl. 202 ¶2 (5 min.)
□ Diensvergadering:
5 min: Aankondigings. Gebruik die voorgestelde aanbieding op bladsy 4 om te demonstreer hoe ’n studie op die eerste Saterdag in Februarie begin kan word.
10 min: Wat moet ek omtrent sosiale netwerke weet?—Deel 1. Toespraak gebaseer op die Ontwaak! van Julie 2011, bladsye 24-27, en die Ontwaak! van Februarie 2012, bladsye 6-7.
20 min: “Is jy voorbereid op ’n mediese noodgeval?” Vrae en antwoorde. Gebruik die inligting in die eerste en laaste paragraaf vir ’n kort inleiding en slot.
Lied 116 en gebed