Rooster vir die week van 14 November
WEEK WAT BEGIN MET 14 NOVEMBER
Lied 49 en gebed
□ Gemeentelike Bybelstudie:
bt hfst. 12 ¶14-20 (25 min.)
□ Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: Prediker 1-6 (10 min.)
Nr. 1: Prediker 6:1-12 (4 min. of minder)
Nr. 2: Waarop dui die toename in wetteloosheid?—rs bl. 261 ¶4–bl. 262 ¶1 (5 min.)
Nr. 3: Waarom ware Christene die raad in Romeine 12:19 volg (5 min.)
□ Diensvergadering:
5 min: Aankondigings.
15 min: Put jy vreugde uit “die voorreg om goedgunstig te gee”? Toespraak deur ’n ouer man gebaseer op Die Wagtoring van 15 November 2011, bladsye 22-23.
15 min: “Saadjies moet natgegooi word om te kan groei.” Vrae en antwoorde. Nadat paragraaf 3 bespreek is, moet ’n verkondiger ’n alleenspraak doen waarin hy vir ’n herbesoek voorberei. Hy hersien sy aantekeninge in verband met die persoon en dink aan hoe hy die vraag kan beantwoord wat die verkondiger by die vorige besoek gevra het en hoe hy ’n studie in die Leer Bybel-boek kan begin. Hersien kortliks bladsy 85, paragraaf 3, van die Georganiseer-boek in verband met wat as ’n herbesoek beskou kan word.
Lied 98 en gebed