Rooster vir die week van 24 Oktober
WEEK WAT BEGIN MET 24 OKTOBER
Lied 75 en gebed
□ Gemeentelike Bybelstudie:
bt hfst. 11 ¶13-19 (25 min.)
□ Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: Spreuke 17-21 (10 min.)
Nr. 1: Spreuke 17:21–18:13 (4 min. of minder)
Nr. 2: In watter sin is oorloë en voedseltekorte deel van “die teken”?—rs bl. 259 ¶2–bl. 260 ¶3 (5 min.)
Nr. 3: Wat openbaar mense wat die skepping in plaas van die Skepper loof, omtrent hulleself?—Rom. 1:20 (5 min.)
□ Diensvergadering:
10 min: Aankondigings. Meld die lektuuraanbod vir November, en reël dat een of twee aanbiedings gedemonstreer word.
25 min: “Vind jy ten volle baat by die onderrigting wat Jehovah voorsien?” Vrae en antwoorde. Voer kortliks ’n onderhoud met iemand wat gespesialiseerde opleiding deur Jehovah se organisasie ontvang het.
Lied 105 en gebed