Rooster vir die week van 1 Augustus
WEEK WAT BEGIN MET 1 AUGUSTUS
Lied 31 en gebed
□ Gemeentelike Bybelstudie:
bt hfst. 7 ¶9-13, venster op bl. 56 (25 min.)
□ Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: Psalms 87-91 (10 min.)
Nr. 1: Psalm 89:26-52 (4 min. of minder)
Nr. 2: Redes waarom Jehovah se getroue knegte gelukkig is (5 min.)
Nr. 3: God se Koninkryk sal oorlog en korrupsie uit die weg ruim—rs bl. 249 ¶2-5) (5 min.)
□ Diensvergadering:
5 min: Aankondigings. Gebruik die voorgestelde aanbieding op hierdie bladsy en demonstreer hoe ’n Bybelstudie op die eerste Saterdag in Augustus begin kan word. Spoor almal aan om ’n aandeel te hê.
30 min: “Drie dae van geestelike verkwikking.” Vrae en antwoorde. Bespreek “Herinneringe vir die streekbyeenkoms vir 2011”. Wanneer paragraaf 5 bespreek word, moet die diensopsiener gevra word om die plaaslike reëlings vir die verspreiding van die uitnodigings uiteen te sit.
Lied 129 en gebed