Rooster vir die week van 25 Julie
WEEK WAT BEGIN MET 25 JULIE
Lied 97 en gebed
□ Gemeentelike Bybelstudie:
bt hfst. 7 ¶1-8, venster op bl. 53 (25 min.)
□ Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: Psalms 79-86 (10 min.)
Nr. 1: Psalm 84:1–85:7 (4 min. of minder)
Nr. 2: God se Koninkryk sal die ganse skepping in rein aanbidding verenig—rs bl. 248 ¶4-bl. 249 ¶1 (5 min.)
Nr. 3: Waarom die demone nie ateïste is nie—Jak. 2:19 (5 min.)
□ Diensvergadering:
5 min: Aankondigings. Meld die lektuuraanbod vir Augustus en reël dat een aanbieding gedemonstreer word.
10 min: Preek ondanks gesondheidsbeperkings. Bespreking gebaseer op die Jaarboek vir 2011, bladsy 64, paragrawe 1-2, en bladsy 69, paragraaf 1. Nooi die gehoor om kommentaar te lewer oor die lesse wat hulle geleer het.
20 min: “Ons tydskrifte—Saamgestel om by baie soorte mense byval te vind.” Vrae en antwoorde. Gebruik ’n minuut om die inhoud van die Ontwaak! van Augustus te hersien nadat paragraaf 2 bespreek is. Nooi die gehoor dan om ’n paar vrae en tekste voor te stel wat in ’n aanbieding gebruik kan word en demonstreer hoe die Ontwaak! aangebied kan word. Doen dieselfde met Die Wagtoring van 1 Augustus nadat paragraaf 3 bespreek is.
Lied 134 en gebed