Rooster vir die week van 11 Julie
WEEK WAT BEGIN MET 11 JULIE
Lied 34 en gebed
□ Gemeentelike Bybelstudie:
bt hfst. 6 ¶9-16 (25 min.)
□ Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: Psalms 69-73 (10 min.)
Nr. 1: Psalm 72:1-20 (4 min. of minder)
Nr. 2: Watter uitwerking sal God se Koninkryk op menseregerings hê?—rs bl. 247 ¶5-6 (5 min.)
Nr. 3: Lesse wat jongmense kan leer by konings Hiskia en Josia (5 min.)
□ Diensvergadering:
5 min: Aankondigings.
10 min: Gebruik vrae om op doeltreffende wyse te onderrig—Deel 3. Toespraak gebaseer op die Bedieningskool-boek, bladsy 239. Demonstreer kortliks een of twee gedagtes wat in die materiaal bespreek word.
10 min: “Betoon ‘tere medelye’.” Vrae en antwoorde.
10 min: Maak seker van die belangriker dinge (Fil. 1:10). Voer ’n onderhoud met een of twee gesinshoofde wat gereeld ’n ywerige aandeel aan die bediening het ten spyte daarvan dat hulle ’n voltydse werk of baie gesinsverantwoordelikhede het. Hoe ruim hulle tyd in hulle besige rooster in vir die bediening? Hoe het ’n gereelde deelname aan die bediening hulle en hulle gesin tot voordeel gestrek?
Lied 73 en gebed