Rooster vir die week van 20 Junie
WEEK WAT BEGIN MET 20 JUNIE
Lied 63 en gebed
□ Gemeentelike Bybelstudie:
bt hfst. 5 ¶9-16, vensters op bl. 41-42 (25 min.)
□ Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: Psalms 45-51 (10 min.)
Nr. 1: Psalm 48:1–49:9 (4 min. of minder)
Nr. 2: Is God se Koninkryk ’n werklike regering?—rs bl. 246 ¶2–bl. 247 ¶1 (5 min.)
Nr. 3: As die lewe ’n gawe is, waarom moet ons dan ons eie redding bewerk?—Rom. 6:23; Fil. 2:12 (5 min.)
□ Diensvergadering:
5 min: Aankondigings.
10 min: Die aanbod vir Julie. Bespreking. Meld wat die lektuuraanbod vir Julie is. Laat dan een of twee aanbiedings gedemonstreer word.
10 min: Uit die mond van klein kindertjies (Matt. 21:15, 16). Bespreking gebaseer op die Jaarboek vir 2011, bladsy 53, paragraaf 3, en bladsy 58, paragraaf 1, tot bladsy 59, paragraaf 1. Bespreek elke ondervinding en nooi dan die gehoor om kommentaar te lewer oor die lesse wat hulle geleer het.
10 min: “Straatgetuieniswerk wat doeltreffend is.” Vrae en antwoorde deur die diensopsiener. Pas die inligting aan by plaaslike omstandighede. Demonstreer kortliks een of twee gedagtes uit die artikel.
Lied 107 en gebed