Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 5/11 bl. 4
  • Velddiensglanspunte

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Velddiensglanspunte
  • Ons Koninkryksbediening—2011
Ons Koninkryksbediening—2011
km 5/11 bl. 4

Velddiensglanspunte

Swaziland het gedurende Desember 2010 ’n nuwe verkondigerhoogtepunt van 2 826 bereik, wat ’n vermeerdering van 3 persent verteenwoordig. Die verkondigers in dié klein land behou hulle ywer in die bediening en hou aan om ’n goeie getuienis oor Jehovah se opgerigte Koninkryk te gee.

Ons is verheug om die bywoning- en doopsyfers vir die “Bly na aan Jehovah”-streekbyeenkomste van 2010 bekend te maak.

Bywoningsyfer Gedoop

Botswana 3 667 71

Lesotho 6 327 131

Namibië 3 901 70

Suid-Afrika 169 843 2 204

St. Helena 182 –

Swaziland 6 318 128

TOTAAL 190 238 2 604

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel