Rooster vir die week van 25 April
WEEK WAT BEGIN MET 25 APRIL
Lied 108 (21) en gebed
□ Gemeentelike Bybelstudie:
bt hfst. 3 ¶1-3, vensters op bl. 23-27 (25 min.)
□ Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: Job 33-37 (10 min.)
Hersiening van die Teokratiese Bedieningskool (20 min.)
□ Diensvergadering:
Lied 117 (54)
5 min: Aankondigings. “Maak goeie gebruik van ons ouer publikasies.” Toespraak. Sê vir die gehoor as daar enige ouer publikasies is waarvan die gemeente te veel het.
15 min: Hoe om deur middel van briewe te getuig. Bespreking gebaseer op die Bedieningskool-boek, bladsye 71-73.
15 min: Plaaslike behoeftes.
Lied 119 (220) en gebed